Avatar of Barend

by

Whoopieeee . . . (shibab, shibab, shalalalalala)

February 10, 2013 in Uncategorized

Ag liewe aarde. Ek stel regtig nie belang in wat Whoopi Goldberg en Charlize Theron en Bono alles oor Suid-Afrika se onderhandelde oorgang te sê het nie. Liewe aarde! Asof ons nie al genoeg Hollywood kry nie man. Kan mense wat flieks maak nie maar liewer flieks maak en mense wat sing maar liewer sing en ons eerder van mense gebruik maak wat die erfenis met erns bestudeer en nie met die uitsluitlike rede om hulle oppervlakkige suiwer kapitalistiese drange te bevredig nie?

 

Ek vind dit totaal onaanvaarbaar dat hulle van Suid-Afrika se oorgang die nuutste Hollywood sirkus maak.

 

En asof dit als nie erg genoeg is nie is dit boonop hierdie week Valentysdag.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>