Van Barend aan Bafana
January 18, 2013 in Uncategorized
Die redakteur van die Barend van der Merwe blog, mnr. Barend van der Merwe, dra hiermee sy heel beste wense oor aan Suid-Afrika se nasionale sokkerspan, die Bafana Bafana, op die vooraand van AFCON 2013. Sterkte manne.

Barend said on January 20, 2013
Ai ja, maar… Ek het net gehoor op die radio die span het vrot gespeel. Dis nou ‘n teleurstelling.
Nietenim, dankie vir die inloer colonialist.
colonialist said on January 20, 2013
Een punt is beter as niksnie, maar …