.
December 20, 2012 in Uncategorized
Ai, die lewe het darem altyd sy ou vreugdetjies. So gelag vandag. So lekker gelag vir hierdie een stuk van Johan Swarts oor die hele verlowing storie. Dis die beste beste wat ek in lang tye nie gelees het nie. Dit was skreeusnaaks en sommer vlymskerp sosiale kommentaar daarby, sonder dat hy een enkele naam genoem het.
Mens MOET kan lag. Anders is jou lewe verby.
10/10 vir Johan.

Recent Comments