woord van dank
December 7, 2012 in Uncategorized
Een van die dinge wat ek die meeste van jou waardeer en onthou, is dat jy my geleer het om koffie sonder enige melk of suiker te drink.
Waarlik, dit is hoe koffie veronderstel is om gedrink te word! Ek is vandag amper soos ’n ongelowige wat ‘bekeer’ is. Ek het die ‘waarheid’ gevind. Deur jou.
Dankie.

Recent Comments