Profile photo of Barend

by

Die storie van Barend en sy X (opsomming)

December 7, 2012 in Uncategorized

Sy

het mý

nie gespaar

en so

het ek háár

ook nie gespaar

 

en was ek kleinlik

en kwetsend

teenoor haar

 

maar op ’n manier

het God

(of iets)

ons albei

aanhou

bewaar

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>