Avatar of Barend

by

Almustafa sê ons moet minder God en meer gesels (met mekaar)

December 2, 2012 in Uncategorized

“Dit is slegs wanneer julle verdwaal raak in julle eie kleinself dat julle die bloutes begin opsoek wat julle God noem. Trag liewer om die paaie na julle innerlike wyeself te vind, en dié paaie met ywer uit te straat. My vriende, dit is wyser om minder te praat oor dié God wat ons nie kan verstaan nie, en meer oor ons buurman wat ons wel kan verstaan. En tog moet julle altyd weet en onthou: In ons, leef die lewegewende asem en geur van God. Ons is deel van Hom in blaar, in blom, en soms ook in vrug.”*

 

*uit: K. Gibran, Die tuin van die profeet (Afrikaanse vertaling), Pretoria, 1982, pp. 49 – 50.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>