pynpil variasie
November 30, 2012 in Uncategorized
as daai glas eers so gelig word
as ‘n ou treffer
weer speel
dan weet ons
vir die oomblik
is die stukkende
weer heel
November 30, 2012 in Uncategorized
as daai glas eers so gelig word
as ‘n ou treffer
weer speel
dan weet ons
vir die oomblik
is die stukkende
weer heel
Recent Comments