180°
November 29, 2012 in Uncategorized
jirre pappa
en nóú sê djy vi’ my
alles sal okay wies
op djesus se highway
en darrie Bybel nie so bad issie
en dat ons kan staan da’by
en dat die eerste tog die laaste is -
dat ons net wenners is
wat ly
November 29, 2012 in Uncategorized
jirre pappa
en nóú sê djy vi’ my
alles sal okay wies
op djesus se highway
en darrie Bybel nie so bad issie
en dat ons kan staan da’by
en dat die eerste tog die laaste is -
dat ons net wenners is
wat ly
nesekis said on November 29, 2012
So werk meeste dinge wanneer mense observeer en standpunte inneem….
Barend said on November 30, 2012
Hi. Dankie vir die lees en kommentaar!