Profile photo of Barend

by Barend

Verlore ring opgetel

June 4, 2014 in Uncategorized

Ek het ‘n ring opgetel buite die Meditas Spar in Universitas, Bloemfontein, en sal dit graag wil terugbesorg aan die eienaar. Al wat ek vra is ’n goeie beskrywing en verkieslik ’n foto van die ring. Los gerus kommentaar dan sal ek terugkom na jou toe.