My Gebed Vir 2013

December 30, 2012 in "Briewe aan Doreen", Afrikaans

Genadiglik verby die jingle bells en die ho ho ho…
soms moeilik om die geboorte van die Christuskind te onthou.

Nou by nuwe voornemens en hêppie new year…so banaal.
Mag die nuwe jaar geloof, hoop en liefde uitstraal : 

GELOOF dat dit met ons goed sal gaan
in 2013 se wentelbaan …

dat ons krag sal ontvang vir elke dag
en nog tyd het vir hartlik lag …

dat ware HOOP ons harte sal verlig
sodat ons in LIEFDE ons dagtaak kan verrig.

Amen.

2 responses to My Gebed Vir 2013

  1. Bly om te sien jy het n draai op die blogs geloop.
    Beste wense vir jou:)

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>