Tranströmer groei
2013/01/13 in Uncategorized
Uit: Mörkerseende 1970 p 182
Enkele minute
Tomas Tranströmer
Die plat den in die moeras hou sy kop omhoog: ‘n donker lap.
Maar wat jy sien is niks
in vergelyking met die wortels nie, die uitgespreide, heimlik kruipende, sterflike of half-sterflike
wortelstelsel.
In jou vertak sy hy ook.
Ongeag van wat jy wil.
Ongeag die grootstad.
Uit die melkwit somerlug val die reën.
Dit voel of my vyf sinne gekoppel is aan ‘n ander wese
wat hlasstarrig beweeg
soos hardlopers in helder klere in ‘n stadion waar die donkerte neerstraal.
Uit Sweeds vertaal deur De Waal Venter
Några minuter
Den låga tallen på myren håller upp sin krona: en mörk trasa.
Men det man ser är ingenting



Recent Comments