Avatar of De Waal

by

Tranströmer in die oggend

2013/01/01 in Uncategorized

Gobelins-tapisserie. “Le Cheval pommelé ou Lindien à Cheval”

Oggend en aankoms

Tomas Tranströmer

Die swartrug-meeu, die son-kaptein stuur sy koers.
Onder hom is die water. Die wêreld sluimer nog soos ‘n
veelkleurige klip in die water.
Onontsyferde dag. Dae –
soos Astek-hiërogliewe!

Musiek. En ek staan vasgevang
in die Gobelins-tapisserie, met
arms omhoog – soos ‘n figuur
in die volkskuns.

Uit Sweeds vertaal deur De Waal Venter

‘n Jong Tomas Tranströmer

MORGON OCH INFART

Havstruten, solskepparen, styr sin väg.
Under honom är vattnet.

Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>