Tranströmer in Hawaii
2012/12/15 in Uncategorized
Molokai
Tomas Tranströmer
Ons staan op die afgrond en diep onder ons glinster die dakke van die melaatsheidkolonie.
Ons sou kon afklim ondertoe maar sou nooit die hoogte kon opkom voor donkerte nie.
Dus stap ons terug deur die woud, onder die bome met lang blou naalde.
Dit is stil hier, ‘n stilte soos wanneer die valk kom.
Dit is ‘n woud wat alles vergewe maar niks vergeet nie.
Damiaan het om liefdeswil die lewe gekies en vergetelheid.
Hy het die dood en beroemdheid ontvang.
Maar ons sien hierdie dinge van die verkeerde kant af: ‘n hoop klippe in plaas van die sfinks se gesig.
Uit Sweeds vertaal deur De Waal Venter
Molokai
Vi står vid branten och i dupet under oss glimmar
hustaken i spetälskekolonin …
Tomas Tranströmer
Kommentar: (deur Tranströmer)
Molokai. En av öarna i Hawaiigruppen. Mest bekant för sin leprakoloni, där fader Damien verkade och dog för hundra år sen.
Molokai. Een van die eilande in die Hawaii-groep. Mees bekend vir sy melaatsheidkolonie, waar Vader Damiaan gewerk en gesterf het ‘n honderd jaar gelede.
Pater Damiaan
Heilige Damiaan van Molokai
Jozef De Veuster
Geboren 3 januari 1840 te Ninde (gem. Tremelo), België
Gestorven 15 april 1889 te Kalaupapa, Molokai, Hawaï
Verering Katholieke Kerk
Zaligverklaring 4 juni 1995 te Basiliek van Koekelberg door Paus Johannes Paulus II
Heiligverklaring 11 oktober 2009 te Sint-Pietersbasiliek door Paus Benedictus XVI
Schrijn reliek in Honolulu
Naamdag 10 mei
Beschermheilige voor Melaatsen en aidspatiënten
Lijst van christelijke heiligen
Damiaan van Molokai, SS.CC., geboren als Jozef De Veuster (Ninde (gem. Tremelo), 3 januari 1840 – Molokai, 15 april 1889), beter bekend als Pater Damiaan, was een Belgische Picpus-pater en missionaris, die bekend is geworden door zijn werk voor leprapatiënten. Hij is de beschermheilige voor de lepralijders en aidspatiënten. Zijn feestdag wordt op 10 mei gevierd.



Rumncoke said on 2012/12/17
Ek het Pater Damiaan gaan opsoek op Wiki. ‘n Baie besondere mens. As ons almal net ‘n klein bietjie soos hy kon wees…
De Waal said on 2012/12/19
Dis nou iets besonders! Ek is seker jy is verryk deur jou besoek.