Avatar of De Waal

by

Tranströmer en die sensor

2012/11/17 in Uncategorized

 

Aan vriende agter ‘n grens

Tomas Tranströmer

I

Ek het so karig aan julle geskryf. Maar dit
wat ek nie geskryf kon kry  nie het geswel en geswel
soos ‘n outydse lugskip en uiteindelik
weggedryf deur die naglug.

II

Die brief is nou by die sensor. Hy steek sy lamp op.
In die lig vlieg my woorde op soos ape teen tralies,
hulle ruk dit, raak stil en wys hulle tande!

III

Lees tussen die lyne. Ons ontmoet oor 200 jaar
wanneer die mikrofone in die hotelmure vergete is
en uiteindelik kan slaap, skulpfossiele word.

Uit Sweeds vertaal deur De Waal Venter

Till vänner bakom en gräns

ur Stigar 1973

I

Jag skrev så kargt till er. Men det jag inte fick skriva
svällde och svällde som ett gammaldags luftskepp
och gled bort till sist genom natthimlen.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>