Maalkolk
February 15, 2013 in Uncategorized
Iemand se woorde
wie weet watter oorde
alles verwoes
nou ‘n roesemoes
malende vrae
my hart wat swaar dra
ek vra net gena
om die pyn te verdra
Ronel Pienaar
15 Februarie 2013 11h33

Leave a reply
You must be logged in to post a comment.
Recent Comments