Avatar of nesekis

by

Vanaand

February 13, 2013 in Uncategorized

wil vanaand net my inwurm onder jou vlerk

die vergete emosie van veilige nesskop beleef

jou warm asem in my nek voel

jou arms ‘n veilige koepel van vrede

maar vanaand…..

is dit net ek

en my drome

wat steeds brand in my binneste

vir jou……

 

©kopiereg voorbehou

Ronel Pienaar

13 Februarie 2013

23h32

2 responses to Vanaand

  1. Sjoe Ronel! Hierdie is ‘n ontstellende en tog aangrypende vers. Goed gedoen!

Add Comment Register



Leave a reply

You must be logged in to post a comment.