Net eenmaal
January 12, 2013 in Uncategorized

Net eenmaal
jou hande,
jou lippe
lawend die dors in my
die honger wat teister
nag vir nag
terwyl ek vir jou wag
oor en oor my naam gehoor
wat jy fluister in my oor
totdat ek dit verloor -
ek gee alles oor!
Jou wese en begeertes
~ek gee my oor…..
Ronel Pienaar
19h15
12 Jan 2012
©kopiereg voorbehou
Leave a reply
You must be logged in to post a comment.
explorer said on January 15, 2013
Baie Mooi, Explorer baie beneuk deesdae…
nesekis said on January 15, 2013
Wat’s fout?? e-pos my! ronelpienaar007@gmail.com
Barend said on January 13, 2013
Pragtige vers!
nesekis said on January 13, 2013
Dankie!!
nesekis said on January 15, 2013
Dankie!!!