Jy, kind in die wind
December 29, 2012 in Uncategorized

Verinneweer
omgekeer
so baie ontbeer
daar waar die diepste kolke draai
is sade van onrus gesaai
laste op onskuld gelaai
nou bid ek dat die engel
waar jy nog so verstrengel
my kind van die wind
jou verwaaide vreugde en vrede ontbind…..
Kopiereg voorbehou
Ronel Pienaar
05h16 28 Des 2012

nesekis said on December 29, 2012
Here, Maak my ‘n engel vir ‘n windverwaaide kind……