Avatar of nesekis

by

Tyd

December 26, 2012 in Uncategorized

 Wat is tyd

as jy nie is

Wat is tyd

as my hart verslyt

Wat is tyd

voel soos ewigheid

wat is tyd

wil nie verwyt

wat is tyd

sonder jou nabyheid

wat is tyd

toentertyd tot ewigheid

My beleid

Vind die tyd en koop dit uit!

RP 26 DES 2012

~kopiereg voorbehou

1 response to Tyd

  1. Tyd kom en gaan, dit glip maklik deur ons vingers en dis verby. Maar dis kosbaar! Laat elke sekonde tel!

Add Comment Register



Leave a reply

You must be logged in to post a comment.