Avatar of nesekis

by

Sonder se

December 16, 2012 in Uncategorized

Soveel beloftes wat in gedagtes gebeitel

vas vir ewig, geglo, jou geglo..

verstaan, gewag, gehoop, geglo..

‘n ongevraagde verhaal

geweeg op die skaal

Ek luister na die wind, dis seer

Hoekom so?

Vra ek duisend keer!!

RP

Kopiereg voorbehou

16 Des 2012117h38

2 responses to Sonder se

Add Comment Register



Leave a reply

You must be logged in to post a comment.