Dal van doodskaduwee..
November 16, 2012 in Uncategorized
ek sit en kyk hoe ‘n wolk oor jou skuif, die soveelste keer….. dit maak so seer, die lewe wat verveer….
November 16, 2012 in Uncategorized
ek sit en kyk hoe ‘n wolk oor jou skuif, die soveelste keer….. dit maak so seer, die lewe wat verveer….
You must be logged in to post a comment.
Barend said on November 17, 2012
Ek lees iewers ‘verloor is niks anders as vernadering nie’. Dit is goed en reg.
Maar dis so moeilik om te glo!
nesekis said on November 17, 2012
Vir 18 maande al sit ek telkens langs ‘n baie siek vriend se bed. Hierdie week weer. Donderdagaand was vir my emosioneel pynlik! AS elke asemteug vir iemand ‘n fisiese worsteling is, elke hoes tot geen uitkoms kom nie, kom jy soooo na aan jou Skepper en weet jy hoe afhanklik ons elke oomblik van God is. En om asem te haal is so ‘n vanselfsprekende daaglikse deel van die LEWE!!