Prentjies
July 29, 2012 in Uncategorized
Alweer hierdie prentjies in my kop….
Ek sien
ek hoor
ek droom
en fantaseer
dit maak my mal
maar die een ding wat nie prentjies maak
is wat vingers ervaar
en tongtepels proe!
Dis die prentjie wat my diepste siel sal roer!

Recent Comments