Blogs24

  • Home
  • News
  • Blogs
  • Contact Us
Profile picture of Barend

Barend

@vdmbj active 4 days, 13 hours ago
  • Activity
  • Profile
  • Sites 1
  • Friends 10
  • Personal
  • Mentions
  • Favorites
  • Friends
  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, Verstommend!, on the site Barend van der Merwe blog 4 days, 13 hours ago

    Dit gaan alles oor “die ganbare en teologies aanvaarde eksegese van ons dag”.

    Anders gestel, dit gaan oor wie heers. Oor wie is Baas en wie is Klaas.

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Verstommend!, on the site Barend van der Merwe blog 4 days, 14 hours ago

    http://blogs.litnet.co.za/kletsnet/2013/05/14/tussen-die-duiwel-en-die-diepblousee/

    Die teologie is ‘n skaakspel en die Bybel is ‘n skaakbord!!!

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, No, Still Alive…, on the site SNIPPETS 4 days, 14 hours ago

    Dit is lekker om van jou te hoor en dat dit beter gaan. Mooibly.

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, Over 23 000 Zimbabweans deported from SA: trickle will become a flood after elections!, on the site Zimbabwe Light 1 week, 2 days ago

    Tsvangirai was basically forced into these agreements 5 years ago. He was robbed of the precidency and the international community expected him to enter into these agreements. This is jyst my view. And he could […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Liewe hemel!, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 2 days ago

    Ag, hierdie mense wat so kan kerm en kla darem. Dit was toe vandag hemelvaart, histories ′n baie belangrike dag op die kalender. Was ′n vakansiedag, nog in die ‘ou’ Suid-Afrika.

    En dit is vir my altyd […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Hel is dalk iewers op aarde in mense se koppe, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 4 days ago

    Ek is nie ′n teoloog nie en kan ook nie Hebreeus lees nie. Nogtans bevraagteken ek die etiek daaragter om mense met ′n konsep soos die ‘hel’ bang te praat en gevange te hou. Dit is duidelik dat die […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, ‘n lansie vir die libbies, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 6 days ago

    In my vorige plasing het ek dit gehad oor die hele ding van die Demokratiese Alliansie (DA) wat nou gegaan het en die regerende African National Congress (ANC) vies gemaak het met ′n foto waarop Helen Suzman […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Gebrek aan historiese sensitiwiteit is die hartklop van oppervlakkige politieke diskoers, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 6 days ago

    Mail & Guardian, May 3 to 9 2013, p. 30. Francis Antonie “Bright star in a dark chamber” verwys.

    Na die hele herrie oor die Demokratiese Alliansie (DA) se gebruik van ′n foto waarop Nelson Mandela […]

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, ., on the site Barend van der Merwe blog 2 weeks, 2 days ago

    Baie jammer om te hoor. Hoop dinge gaan beter!!!

    Dankie vir die lees en kommentaar.

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Híéroor is ek kwaad (maar sien Efesiërs 4:26) , on the site Barend van der Merwe blog 2 weeks, 2 days ago

    Ek word nou oud. Ek word nou regtig oud. Ek leef te lank al. Ek is bang daar kom ′n dag wat niks my meer verras nie. Mag God (as daar iets soos God is) gee dat dit nie kom nie.

    Die ding wat my omkrap is […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, ., on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks ago

    Ai, ek het nou al weer al die sports gemis. Of het ek? Irene van Niekerk . . . As daar een naam is wat op baie mense se lippe is, dan is dit hierdie jong dame wat te midde van gebreklikheid en uiterste armoede […]

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, Neruda se ode aan die ui, on the site Poetry and poësie 3 weeks, 4 days ago

    Sjo! Baie interessant. Ek het al gehoor van Pablo (?) Neruda maar weet eintlik niks van. Dankie hiervoor.

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, Maybe read the poem a little later, on the site Poetry and poësie 3 weeks, 4 days ago

    This is again very interesting. I think I konw some of those but only some. Would take me long to find their meanings but thank you, this is very interesting.

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, About you, on the site Poetry and poësie 3 weeks, 4 days ago

    Wonderful! I Really enjoyed this!!! Learned something new. Fanks.

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Special K (Staan dié ‘S’ vir ‘Suiker’?), on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 4 days ago

    So, gaan ek toe gister, en koop ′n pak van hierdie Special K ontbytgraan. Dit is mos daardie graankos wat hulle so adverteer met die lang, lenige, beeldskone vroue. Net anderdag was daar by ′n geleentheid […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, Om van naar te word, on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 5 days ago

    Hoorie, ek is maar baie, bietjie baaaaaie skepties oor die psigoloog wat nou weer staan en sê dat mnr. Kotzé ‘ontoerekeningsvatbaar’ is vir sy dade. Ek weet darem nie . . . The insanity plea . . . Ek pleit […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, .., on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 6 days ago

    Mensig, ek is te arm vir die Mail & Guardian maar dis soos ′n siekte. Soos daai mense in Europa wat honger gaan slaap om opera toe te kan gaan. Soos menige student aan Suid-Afrikaanse universiteite vanjaar vir […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, ., on the site Barend van der Merwe blog 1 month ago

    Ek het gister, moet ek tot my skaamte erken, iets ongewoon gedoen. Ek het ′n teater besoek en een van hierdie Hollywood films gaan kyk. Dit
    was maar om bietjie variasie te kry. Ek het vooraf klein bietjie […]

  • Profile picture of Barend

    Barend commented on the post, ., on the site Barend van der Merwe blog 1 month ago

    Dankie alleman. Vir die lees en kommentaar. Ek is maar skepties maar ek aanvaar jou kritiek op my skrywe. Miskien is ek verkeerd oor wapens ek verwelkom dit altyd as mense my tot nuwe insigte kan lei en ek sal […]

  • Profile picture of Barend

    Barend wrote a new post, ., on the site Barend van der Merwe blog 1 month ago

    Moet sê ek vind dit teleurstellend dat daar mense is wat sal verkies dat ons land se leiers die tragiese gebeure by die Boston marathon verwelkom. Dit verbaas my natuurlik nie maar dit bly teleurstellend. Ek […]

  • Load More

Please create an account to get started.

Recent Posts

  • How to add a SUBSCRIBER button to your blog
  • Contact Us
  • Welcome to your shiny new platform!
  • Learn how to use your new 24.com blog here

Recent Comments

  • PPI refund on Learn how to use your new 24.com blog here
  • Arnoldo Typhair on Contact Us
  • Blair Keglovic on Welcome to your shiny new platform!
  • Audra Plass on Contact Us
  • Joshua Sloman on Welcome to your shiny new platform!

Other Blogs

  • Fin24 Blogs
  • Food24 Blogs
  • Health24 Blogs
  • Litnet Blogs
  • Parent24 Blogs
  • Sport24 Blogs
  • Women24 Blogs

Archives

May 2013
M T W T F S S
« Jul    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

RSS News24 South Africa

  • Vuyo Mbuli mourned
  • Sheriff to attach ANCYL, Malema property
  • Gupta jet report due Sunday
  • Child rapist given two life terms
  • Missing girl found alive

Subscribe2

  • Recent Blogs

    Viewing item 1 to 10 (of 50 items)
      1 2 … 5 →
    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Verstommend!, on the site Barend van der Merwe blog 4 days, 14 hours ago

      http://blogs.litnet.co.za/kletsnet/2013/05/14/tussen-die-duiwel-en-die-diepblousee/

      Die teologie is ‘n skaakspel en die Bybel is ‘n skaakbord!!!

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Liewe hemel!, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 2 days ago

      Ag, hierdie mense wat so kan kerm en kla darem. Dit was toe vandag hemelvaart, histories ′n baie belangrike dag op die kalender. Was ′n vakansiedag, nog in die ‘ou’ Suid-Afrika.

      En dit is vir my altyd […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Hel is dalk iewers op aarde in mense se koppe, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 4 days ago

      Ek is nie ′n teoloog nie en kan ook nie Hebreeus lees nie. Nogtans bevraagteken ek die etiek daaragter om mense met ′n konsep soos die ‘hel’ bang te praat en gevange te hou. Dit is duidelik dat die […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, ‘n lansie vir die libbies, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 6 days ago

      In my vorige plasing het ek dit gehad oor die hele ding van die Demokratiese Alliansie (DA) wat nou gegaan het en die regerende African National Congress (ANC) vies gemaak het met ′n foto waarop Helen Suzman […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Gebrek aan historiese sensitiwiteit is die hartklop van oppervlakkige politieke diskoers, on the site Barend van der Merwe blog 1 week, 6 days ago

      Mail & Guardian, May 3 to 9 2013, p. 30. Francis Antonie “Bright star in a dark chamber” verwys.

      Na die hele herrie oor die Demokratiese Alliansie (DA) se gebruik van ′n foto waarop Nelson Mandela […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Híéroor is ek kwaad (maar sien Efesiërs 4:26) , on the site Barend van der Merwe blog 2 weeks, 2 days ago

      Ek word nou oud. Ek word nou regtig oud. Ek leef te lank al. Ek is bang daar kom ′n dag wat niks my meer verras nie. Mag God (as daar iets soos God is) gee dat dit nie kom nie.

      Die ding wat my omkrap is […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, ., on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks ago

      Ai, ek het nou al weer al die sports gemis. Of het ek? Irene van Niekerk . . . As daar een naam is wat op baie mense se lippe is, dan is dit hierdie jong dame wat te midde van gebreklikheid en uiterste armoede […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Special K (Staan dié ‘S’ vir ‘Suiker’?), on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 4 days ago

      So, gaan ek toe gister, en koop ′n pak van hierdie Special K ontbytgraan. Dit is mos daardie graankos wat hulle so adverteer met die lang, lenige, beeldskone vroue. Net anderdag was daar by ′n geleentheid […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, Om van naar te word, on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 5 days ago

      Hoorie, ek is maar baie, bietjie baaaaaie skepties oor die psigoloog wat nou weer staan en sê dat mnr. Kotzé ‘ontoerekeningsvatbaar’ is vir sy dade. Ek weet darem nie . . . The insanity plea . . . Ek pleit […]

    • Profile picture of Barend

      Barend wrote a new post, .., on the site Barend van der Merwe blog 3 weeks, 6 days ago

      Mensig, ek is te arm vir die Mail & Guardian maar dis soos ′n siekte. Soos daai mense in Europa wat honger gaan slaap om opera toe te kan gaan. Soos menige student aan Suid-Afrikaanse universiteite vanjaar vir […]

© 2013 24.com. All rights reserved.
About us | Terms & Conditions | Digital Media & Marketing Association
  • Log in
  • Register