toeka wrote a new post, Net vir sommer DANKIE, on the site toeka 4 months, 2 weeks ago
Ek kan nie glo hoe vinnig hierdie Kerstyd verby gevlieg het nie !
Dit voel soos gister dat almal rond geskarrel het om betyds geskenke, te ete en te drinke aan te skaf vir al die gekuier van die familie en […]
toeka commented on the post, Vriende en vriendooste, on the site toeka 7 months, 1 week ago
Dankie Liefie Bly jy het gelees
toeka commented on the post, Vriende en vriendooste, on the site toeka 7 months, 2 weeks ago
Surprise surprise…..
toeka wrote a new post, Vriende en vriendooste, on the site toeka 7 months, 2 weeks ago
Hoeveel mense spandeer nie hul hele lewe en wese daaraan om die lewe en dit wat dit ons bied, te bepeins, bedink, bekoukus en bekak nie?
BEPEINS.
Wat gaan die dag van more bring?
Hoe sou die lewe wees as […]
toeka posted an update 7 months, 2 weeks ago
Wel ek sal hierdie verdomde ding uit sorteer – wees net patient….OK?
toeka wrote a new post, testing testing ….., on the site toeka 8 months, 1 week ago
Nou toe nou,
En hier loop ek my eie blog op ‘n anner plekkie raak.
Ek het private invites gestuur aan die ouens wie vir my belangrik is, maar almal is natuurlik welkom in my hart.
Hierdie is die eerste […]
toeka changed their profile picture 8 months, 1 week ago
toeka commented on the post, Statistiek oo statistiek, on the site toeka 8 months, 1 week ago
Thanks
toeka commented on the post, Vir Anna, Ou Moeder, Tannie Kay en almal wie ek nie eens ken nie …..my heros, on the site toeka 8 months, 1 week ago
Dis helemal in die haak en ‘n eer. Baie dankie dat jy my blog besoek.

Natuurlik sal jy- van toeka af sorteer jy alles uit:)