• Hoezit al julle komminners!

    Jammer oor die lang afwesigheid. Ons praat nie uit nie.

    Dis hier dis hier! Die enigste kompetisie wat my geliefde Cheetahs kan wen.

    CURRIE CUP!

    Ek sal soos gewoonte met die […]

  • kommin posted an update 9 months, 1 week ago

    Hoezit al julle komminners!

    Jammer oor die lang afwesigheid. Ons praat nie uit nie.

    Dis hier dis hier! Die enigste kompetisie wat my geliefde Cheetahs kan wen.

    CURRIE CUP!

    Ek sal soos gewoonte met die eerste game stadion toe gaan en die manne gaan ondersteun. Is nou juis oppad soontoe. Mag julle alles regkry wat ons harte begeer.

    Die ergste…[Read more]

  • kommin changed their profile picture 9 months, 1 week ago