hes wrote a new post, Deep calls to deep, on the site hestermcintyre 2 weeks, 2 days ago
Not all men are equal
Yes but some are rich and some are truly poor
Not all men are equal
Yes but some have gold and silver and some crave food and shelter
Not all people can touch your heart
Yes, […]
hes commented on the post, Fabels en Feetjies, on the site hestermcintyre 1 month, 1 week ago
Dankie Barend vir jou komplimente.
hes wrote a new post, Dryfsand, on the site hestermcintyre 1 month, 1 week ago
Die pad tans is steil
Die bestemming voel ver
twee kragte wat meet
dis bloed en dis sweet
Ek probeer wegkom maar val
in jou dryfsand al weer
is dit my keuse of lot
het ek nog n se in die slot?
hes commented on the post, Feetjieland, on the site hestermcintyre 2 months ago
Hi Barend, hierdie is nie my skrywe nie, n vriend s’n, maar was so mooi vir my ook.
hes wrote a new post, Army blues, on the site hestermcintyre 2 months ago
Vandag
dink ek aan jou,
verlang ek na jou
en soek ek jou
om my net vas te hou.
hes commented on the post, Feetjieland, on the site hestermcintyre 2 months ago
Dankie.
hes commented on the post, Groot skool toe, on the site hestermcintyre 2 months, 1 week ago
Hi Jeanius. dit gaan baie goed, dankie, sy geniet die skool! dankie vir jou kompliment oor my blog.
hes changed their profile picture 3 months, 1 week ago
hes wrote a new post, Fabels en Feetjies, on the site hestermcintyre 4 months, 1 week ago
Ja,
ek glo dat jy wel van my hou
ja,
ek weet jy was al ontrou
Ek sien dat jy tog ietsie voel
en tog
twyfel ek sterk of dit ooit vir ons sal werk
Dis die jagter in jou, wat jou dryf om […]
hesmcintyre wrote a new post, Dis seer, on the site hestermcintyre 6 months ago
Ek voel dit en kry seer.
Ek sien dit en kry seer.
Ek kies dit en kry seer.
Ek beleef dit elke dag en kry seer.
Ek maak nuwe voornemens maar kry seer.
Ek kyk na elkeen van hulle en kry […]
hesmcintyre changed their profile picture 6 months, 1 week ago

Ai Hester,
My hart gaan uit na jou.
Gaan loer gou ’n bietjie na my ”post”:
http://blogs.24.com/proclaimthemessage/2012/05/19/loving/