Wipplank wrote a new post, Besoek hierdie blog, on the site Borduurlap 6 months ago
Wipplank wrote a new post, Nuwe blog, on the site Borduurlap 6 months, 1 week ago
Wipplank posted an update 6 months, 1 week ago
Can not open blog!
Wipplank wrote a new post, Dokter, on the site Borduurlap 6 months, 1 week ago
Terug na voetdokter vir opvolgbesoek. Alles oopgemaak en bekyk. Hy is tevrede. Die skewe toon is nou in lyn en die onooglike knobbel langsaan weg.
Nog vier weke in die nuwe gips en verband. Tot net voor Kersfees!
Wipplank changed their profile picture 6 months, 2 weeks ago
Wipplank wrote a new post, Oudste dogter, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Ek en my dogters se pa is geskei toe my oudste dogter in graad 10 was. ‘n Morsige egskeiding wat niemand dieselfde gelaat het nie.
En die meeste my skuld, verkeerde keuses en optrede.
Vir jare het my kinders […]
Wipplank wrote a new post, Wat is in jou hart?, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Iemand vra ‘n rukkie gelede vir my wat my “power slogan” is. Dit het my nogal uitgeboul. Toe dit my beurt is om te antwoord, kom die volgende by my op:
Leef wat in jou hart is.
Na aanleiding van Spreuke […]
Wipplank wrote a new post, Dark night, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Die volgende rondom die skietery in die rolprentteater in Colorado:
- Die naam van die fliek: ”The Dark Knight rises”
- Middernag
- Die skieter doen homself voor as die Joker.
Sien iemand anders ook […]
Wipplank wrote a new post, Verlof, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Van die 9 dae verlof wat ek hierdie wintervakansie gehad het, was gister en vandag, en hopelik môre, die enigste spanningslose dae waarop ek net kon rus en doen wat ek graag wil.
Die ander is opgeslurp deur […]
Wipplank wrote a new post, Ingeboek, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Het iemand al ‘n naaste by ‘n inrigting van verslawing gaan aflaai? Hom soos ‘n hoendertjie sien pik-pik om waardigheid te behou. Alles wat vir die volgende 2 weke nodig is, in ‘n tassie en sakkie. Alle geld in sy […]
Wipplank wrote a new post, Wapenrusting, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Op die dae wat ek vroeg-vroeg my wapenrusting aantrek, vra dat die wag voor my mond moet aantree en dat ek met die gedagtes van Jesus sal dink, vorder ek seepglad deur die dag. Elke minuut van die dag val in plek […]
Wipplank wrote a new post, Onder in die put, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Wipplank wrote a new post, Woorde, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Wipplank wrote a new post, Divine intervention, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Om terug te kyk op ontsettende gebeure en die paadjie van ontstaan te soek, bring jou dalk by: divine intervention.
Om stap vir stap ondersoek in te stel en te sien hoe die bewegings inmekaar pas soos ‘n […]
Wipplank wrote a new post, Vir die naweek, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Liefde
vreugde
vrede
geduld
vriendelikheid
goedheid
getrouheid
sagmoedigheid
selfbeheersing
Wipplank wrote a new post, Dankbaar?, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Indien jy meer het as wat jy graag wil hê, en jy kla, is jy ondankbaar!
Wipplank wrote a new post, Tuiskoms, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Na 5 weke kom hy vandag huis toe, die een wat ek by die rehabilitasie sentrum gaan aflaai het.
Hoe sal dit wees om hom weer tussen ons te hê? Hoe moet ons hom behandel, teenoor hom optree?
Dankie, Vader, […]
Wipplank wrote a new post, Nuwe week, nuwe dinge, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Hoe wonderlik is dit:
Ek is besig om verse te memoriseer om God se Woord te leer ken en ook om dit gereed te hê as wapen in ‘n geestelike oorlogvoering situasie.
Vanoggend se vers in my stiltetyd voor ek […]
Wipplank wrote a new post, Gebed, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Mag jy vandag vrede maak met ‘n kwessie wat jou pla.
Mag jy vandag insig en wysheid ontvang om ‘n moeilike situasie tot eer van God te hanteer.
Mag dit wat jy gister verkeerd gedoen het, gekanselleer en […]
Wipplank wrote a new post, OMG, on the site Borduurlap 6 months, 2 weeks ago
Wie wil saam met my die uitdrukking “O, my God!” wat so maklik in TV programme en in gesprekke gebruik word, teëstaan?
Skakel jy ook die TV af of skakel na iets anders oor as dit in ‘n program gebruik word?
<span style="font-size: 14pt;color: […]


