exentric wrote a new post, sonder leisels, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
Is dit hoe dit moet voel? Is die rou snukke wat deur my lyf gaan, wat my onbedaarlik laat inmekaar stort… is dit hoe dit moet voel?
Is die intense polse wat deur my pynende hart gaan, hoe dit moet voel? Se […]
exentric wrote a new post, net hier, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
Hier staan ek nou…
Daar waar ek myself beloof het dat ek nie sou…
Onder die vergroot glas van die werklikheid…
Ingespuit deur die naalde van die realiteit…
Gestroop van al die lae op […]
exentric wrote a new post, deur JOAN HAMBIDGE, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
exentric wrote a new post, donkerte, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
in die donker holtes, waar skaduwees leef
gryp ek in die niet na ‘n verskietende ster
weg in die heelal verdwyn dit weer
die slaaploosheid vuur my aan, hou my styf vas
in hierdie wurggreep vind ek […]
exentric wrote a new post, net jy…, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
exentric wrote a new post, weegskaal, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 3 weeks ago
hoekom voel jy die nodigheid om jou te vergelyk?
hoekom voel jy die nodigheid om te kompeteer?
…jy het jou eie plek in my lewe…
exentric commented on the post, Ek wil regtig graag glo, on the site Barend van der Merwe blog 5 months, 3 weeks ago
die hoop beskaam nie en sonder geloof kan jy nie droom nie, want om te droom is die geloof dat iets beter aan die ander kant is…the dream is never over!
exentric wrote a new post, die vilange…, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 4 weeks ago
‘k vilang vi jou so baje…
van hie tot by di hemel…
soos di sterrekies na di maan
so al met di pad langs
so tot duskant die Hantam gebergtes
‘k vilang vi jou so baie…
…my hart pyn […]
exentric wrote a new post, magsbeheptheid, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 4 weeks ago
exentric wrote a new post, I knew you were trouble, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 4 weeks ago
Once upon a time a few mistakes ago
I was in your sights, you got me alone
You found me, you found me, you found me
I guess you didn’t care, and I guess
I liked that
And when I fell hard you took a step […]
exentric wrote a new post, sprokiesagtig?, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 4 weeks ago
exentric commented on the post, Ek onthou…, on the site kamers van exentric se hart 5 months, 4 weeks ago
en nooit maklik om te vergeet…
exentric and
explorer are now friends 6 months ago
exentric wrote a new post, Ek onthou…, on the site kamers van exentric se hart 6 months ago
exentric wrote a new post, herkoms, on the site kamers van exentric se hart 6 months ago
in my stilte le daar vanaand meer woorde opgesluit as in al my gesprekke sedert Donderdag.
21:00, 15 November 2012…
die terugkeer, die toetrede,
die instap in my bestaan…
sommer so by die voordeur […]
exentric and
nesekis are now friends 6 months ago
exentric wrote a new post, die ander vrou, on the site kamers van exentric se hart 6 months ago
exentric changed their profile picture 6 months, 1 week ago
exentric wrote a new post, vreemd, on the site kamers van exentric se hart 6 months, 1 week ago
Wat ‘n naweek….dit was net so ongelooflik deurmekaar en verwarrend. En ek vind myself wonder oor die doel van die alles.
Is dit veronderstel om sin te maak, of moet dit net so wees.
Geen woorde, geen […]






