dieverteller wrote a new post, So die lewe gaan aan…, on the site Die Verteller 3 months, 1 week ago
So die lewe gaan aan.
Was jarelaas op die blog. Moet bieg het nie geweet hoe om weer terug te kom nie, want al my ‘passwords’ ens het ek verloor.
So baie dinge het intussen verander. Een van my susters is op […]
dieverteller posted an update 3 months, 1 week ago
So die lewe gaan aan. Was jarelaas op die blog. Moet bieg het nie geweet hoe om weer terug te kom nie, want al my ‘passwords’ ens het ek verloor.
So baie dinge het intussen verander. Een van my susters is op 9/11 2011 oorlede in ‘n ongeluk. Sy was oppad van Jhb na Piet Rietief, toe ‘n bees voor hulle in geloop het. Die paneelwa het omgeslaan…[Read more]
