Jesus maak heel……..
November 12, 2012 in Uncategorized
n Vrou is geskape met die skoonheid van n roos,
met n lieflike reuk – sy is sag, broos
Vra net respek en soms troos
En n goeie man om haar te beskerm & te liefkoos
Sy is die mooiste blom uit God se tuin
Sy is geskape uit di rib van n man,
As n maat vir hom – om wanneer hy wil opgee,
sy hom kan ondersteun, en se JY KAN
Sy is geskape as n moeder, sag, lief en teer,
die 1 wat haar kinders di waarde vd lewe leer
Wat hul leer v Jesus, van reg n verkeerd,
di een wat troos n hul beskerm, want di lewe is soms wreed
Di kroon van God se skepping,
di een wat alles bymekaar hou,
n prinses, n liefling -
Sy is n VROU. *S*


Recent Comments