Avatar of Lolla

by

Gatvol

August 10, 2012 in Uncategorized

Ek is so baie gatvol…..

 

 

24 responses to Gatvol

  1. *_* Dankie ou Silly!

  2. :-) Beter dankie… Die verlede het mos maar net ‘n aaklige manier om by mens te kom spook!!!

  3. Thanx a lot!
    *_*

  4. Dankie Kalinka!

  5. Dankie, Dit doen darem….

  6. Dis baie anders hier as by julle…. maar dis lekker… Jy moet vir my kom kuier!

  7. HEY HEY HEY!!! Hoe gaan dit nou?!
    XX

  8. Wens ek kon saam met jou daar stap…… Ek sal my voortande gee daarvoor! EN was nog NOOIT in jou valley nie!

  9. Amen!

  10. Jy is heeltyd in my gedagtes, kyk mooi na jouself, 00×00

  11. Mooi loop,
    Sterkte vir die week wat voorle.
    Groete,
    PvR

  12. Sterkte jong!!

  13. Hoop dit gaan nou sommer al BAIE beter!

  14. OU Silly,
    Ek is OK, ek is mos altyd na ‘n paar dae se nie ok, weer ok…. :-D

  15. Wel, vandag voel ek sommer heelwat beter!!!!

    Lekker dag

  16. Weet jy, gister het ek die heeldag langs die strand spandeer….. En dit was soos nektar vir my siel en gemoed…

    xxx

  17. *_*

    Thanx

  18. Ek hang…. :-) En ja, partydae is dit beter…

    *_*

  19. Hang in there… Dit raak beter

  20. jammer om te hoor. “this too will pass”

  21. Gaan loop op die strand…… Ek stap saam….!

  22. Ag nee man, cheer up :)

  23. hoop jy is ok…00×00

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>