|
My stuff:
|
|
|
|
| Blog Rating |
 |
|
Views[91985]
|
|
[]
|
|
|
|
|
|
|
|
THE COAST IS CLEAR!!
|
|
9:09AM, Monday, 05 Jan, 2009
|
|
MUGABE HET GEFOKKOF!!!
|
|
|
|
|
SO werk die Nuwe Broederbond...
|
|
10:57AM, Saturday, 03 Jan, 2009
|
Die ANC se binnebestuur vergader in 'n donker, rokerige kamertjie agter geslote deure. Hulle beraam hul planne vir die jaar wat kom.
"Wat kan ons nog doen om Suid-Afrika te vernietig?" vra hulle mekaar af.
"Ons het Eskom opgefok, sodat die whiteys in die donker sit."
"Ons het die I.D.-boekie-sisteem opgefok sodat baie mense nie kan stem nie."
"Ons het die regstelsel begin opfok, met dronk regters en verkragters wat parool kry."
"Wat kan ons nog doen? Wat het ons misgekyk?"
"Ek het 'n idee," brom iemand. "Ons kan die nasionale krieketspan opfok, soos ons die nasionale rugbyspan opgefok het."
"Ja!" beaam 'n ander een. "Rugby was 'n spel vir Boere. Ons kan aangaan oor krieket wat 'n spel van die wit Engelse imperialiste is."
"Ons kan aandring daarop dat hulle net swart spelers kies, en hulle embleem op die ander kant van hul baadjies dra!"
"Ons kan die 'Protea'-embleem verander na die "Vygie'!"
"Wat van die 'Stinkafrikaner'?"
"Akkoord! Kom ons kondig hierdie maatreels so gou moontlik aan! Waar's Stofile?"
Die vergadering is verby. Tevrede verlaat hulle die donker kamer, en jaag weg in hulle slap ampmotors, deur die strate wat besaai is met bedelaars, vullisblikke en onwettige cholera-lyende Zimbabwe-immigrante.
|
|
|
|
|
embrace the monotony
|
|
8:22AM, Friday, 02 Jan, 2009
|
Routine.
Aeons ago, there used to be such a thing.
It seems like forever, but it is attainable. It is possible.
Oh, how I miss the monotony of normal life in suburbia! Waking up at six, taking the kids to school, kicking the dog, eating breakfast, working on my PC till lunchtime, fetching the kids from school, kicking the dog again, cleaning the braai, braaing, putting the kids to bed, watching TV, retiring with a good book, stuff like that!
I'm sick and tired of parties, get-togethers, reunions, drunken orgies, social chaos!
I want to be middle-aged again!
I want life to be predictable and unexciting again!
Give me a life of quiet desperation, the way things used to be!
(Een van die dae is ek dalk baie spyt ek het nou sulke kak gepraat, ne.)
|
|
|
|
|
Nuwejaarsoggend
|
|
9:47AM, Thursday, 01 Jan, 2009
|
|
MY TONG KLEEF ONDER AAN MY BREIN VAS.
|
|
|
|
|
|
Page:
1
|
|
|
Add to Albums24
|
Close
|
|
|
Note: this album was automatically created for you.
Click
here
to go there now.
|
|
You require an Albums24 account to use this feature.
Click
here
to create one now.
|
|
The image was successfully added to your album.
Click
here
to view your album.
|
|
|
|
|
Please wait...
|
|
|