Avatar of kommin

by

Dis wat my span aan my doen…

May 14, 2011 in Uncategorized

Hoezit

 

Pensie belowe dat as die Cheetahs vandag die magtige Crusaders trap:

 

  • Ek vir ‘n week net oranje kos sal eet.
  • Ek vir ‘n week net oranje drankies sal drink.
  • Ek ‘n Cheetah sticker op my tjor sal plak.

 

Verder belowe Pensie om meer verdraagsaam teenoor ondersteuners van die blou span te wees.

 

 

(Want as hulle verloor gaan ek baie erger dinge beleef. Simpel weddenskappe)

 

Cheers

 

Pensie

9 responses to Dis wat my span aan my doen…

  1. Pensie, die Cheetahs het ‘n gewoonte om vir groot verrassings te sorg! Ek wag in spanning vir die wedstryd!

  2. Ek is so bly die Leeus het darem ook gewen en dit nog oorsee ook.

  3. Jip. Dit bly maar lekker al beteken dit nie baie nie.

  4. Jy en ek altwee!!!

  5. Ons sal maar hard moet skree. Daardie Crusaders is ‘n taai klomp. Hoop maar vir die beste.

  6. Pensie!!! Daar sorg die Cheetahs toe vir die verrassing van die Super 15 2011!!!

    Wow, Cheetahs, welgedaan!!

  7. En Pensie is ‘n man van sy woord. Hou die blog dop vir foto bewyse van my beloftes…

  8. Lag! Be carefull what you wish for!

    pampoen of wortels?

  9. Nou ja toe…jy wou mos

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>