Avatar of hes

by

Feetjieland

January 16, 2013 in Uncategorized

Hy skryf:

Eiland in my droomland

waar feetjies nog kan toor

dwaal ek oor die dryfsand

sweef ek oor jou spoor

waar water klanke soos klokkies

rippel oor die rots

vind ek jou ook soekend

jy se die wereld moet jou los

 

4 responses to Feetjieland

  1. Ek het hierie vers van jou baie geniet. Die ‘kenners’ daarbuite kan tog so ‘teen’ rym raak. Maar ek hou van rym. Rym dwing mens om binne ‘n struktuur te werk. Ek jy geruik ook alliterasie. Hierdie is die soort vers wat ek geniet. Ek gee nie om wat die wereld se nie, ek dink dis wonderlike werk hierdie. Jou vers is niks minder as ‘n post-moderne ballade nie. Dit vertel ‘n verhaal al is die detail baie dof.

    Goed gedoen!

    • Hi Barend, hierdie is nie my skrywe nie, n vriend s’n, maar was so mooi vir my ook.

  2. Hello:) Jou blog lyk oulik. Gaan weer kom.

  3. Dankie.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>