Nuwe Afrikaanse woorde!
February 5, 2009 in Uncategorized
|
Kuberknippie Dit is darem nou ‘n lekker woord vir cybersex.
|
|
|
|
Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieontbrandingstoestelletjie ‘n lighter.
|
|
|
|
Boosdoos Die Engelse noem dit die dogbox.
|
|
|
|
Rimpelkring As iemand regtig ‘n @rshole is kan jy hulle ‘n rimpelkring noem.
|
|
|
|
Knaterflater Soos die Engelse sal se is dit ‘n balls-up
|
|
|
|
Bekotsenswaardig As iets regtig sleg is.
|
|
|
|
Wolfdrol ‘n Lekker woord vir ‘n patat.
|
|
|
|
Melk-en-koekie-doekie ‘n Bikini .
|
|
|
|
Kombikraal ‘n Ander woord vir ‘n taxirank
|
|
|
|
Hoerboer ‘n pimp.
|
|
|
|
Flaterwater ‘n Mooi Afrikaanse woord vir Tippex.
|
|
|
|
Plooipleister ‘n Minder mooi woord vir ‘makeup’.
|
|
|
|
Strikkie griep HIV/VIGS.
|
|
|
|
Gemoedsbekakking Dit is as jy depressief is.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hoerberoerte Dit kry ‘n mens as jy verby jou skarnier kwaad is.
|
|
|
|
Bergieparfuum Brandewyn.
|
|
|
|
Koerhoere Back-up sangers.
|
|
|
|
Ponkerlong ‘n Ander woord vir liefdemaak.
|
|
|
|
Doefpoef ‘n Plaas toilet of longdrop
|
|
|
|
Troosdoos ‘n Blow up doll.
|
Recent Comments