Eina Pyn…
January 16, 2013 in Uncategorized
Dis eina
Dis hartseer
Hierdie pad na geluk wat ek nou loop…
Goue paadjie
Silwer lig
Silwer lig
Kan nie glo so naby,
so hier,
maar tog verberg iewers…
Sien ek als wat kan skeefloop voor my…
(c) Explorer 2013

Barend said on January 16, 2013
Interessante vers (soos altyd!).
explorer said on January 17, 2013
Die lewe gooi interesante draaie voor mens neer
balans said on January 21, 2013
geluk is die pad!
explorer said on January 21, 2013
Altyd geluk. Wens net die paadjie was MOOI reguit en skoon.