net jy…
November 21, 2012 in Uncategorized
die realiteit sny groewe in my hart
en my trane dolwe slote in my bestaan…
jou afwesigheid brand soos ‘n kool vuur elke keer as ek aan jou dink…
dit bly by my…
die babbel wat jou weggaan agter gelaat het…
elke keer jy…
…steeds net jy…
Recent Comments