net hier

November 21, 2012 in Uncategorized

Hier staan ek nou…

Daar waar ek myself beloof het dat ek nie sou…

 

Onder die vergroot glas van die werklikheid…

Ingespuit deur die naalde van die realiteit…

 

Gestroop van al die lae op lae misleidenheid…

Net die naakte waarheid…

 

Hier staan ek nou.

Met om my nek net die tou…

 

Geheel en al alleen…

Dalk ‘n bedekte seen…

                                                                                             

My dood…

Iemand anders se brood…

 

Hier staan ek nou!

Baie om te herkou…

 

Ruk oop my bors…

Vat weg die seer…

 

Ek het gesmeek….

Keer op keer op keer…

 

Hier staan ek nou!!

Dis wat jy wou…

 

Om jou te bevredig…

My te ontsedig.

 

In die donker.

Tussen die mure…

 

Hier staan ek nou…

Mag jy dit veraltyd onthou..

 

Ingebrand in jou hart, siel en verstand…

Verkondig dit land en sant…

 

Die onomkeerbare, onuitspreekbare, onherstelbare…

Gevolge van al my en jou dade…

 

Hier het ek gestaan.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>