donkerte

November 21, 2012 in Uncategorized

in die donker holtes, waar skaduwees leef

gryp ek in die niet na ‘n verskietende ster

weg in die heelal verdwyn dit weer

die slaaploosheid vuur my aan, hou my styf vas

in hierdie wurggreep vind ek ekstase…

druk my vas…maak merke in my vel met jou vingers

ek wil ‘n “blue print” van jou wees…

onverstaanbaar…ek weet vir my ook…

teen die muur staan ek afge-ets…hunker ek na nog…

fluister ek sag in jou oor…net hard genoeg vir jou om te hoor…

“…you will not escape me…, don’t try to escape me…”

 

 

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>