die vilange…
November 21, 2012 in Uncategorized
‘k vilang vi jou so baje…
van hie tot by di hemel…
soos di sterrekies na di maan
so al met di pad langs
so tot duskant die Hantam gebergtes
‘k vilang vi jou so baie…
…my hart pyn glad tot in my derms…
November 21, 2012 in Uncategorized
‘k vilang vi jou so baje…
van hie tot by di hemel…
soos di sterrekies na di maan
so al met di pad langs
so tot duskant die Hantam gebergtes
‘k vilang vi jou so baie…
…my hart pyn glad tot in my derms…
Recent Comments