magsbeheptheid
November 19, 2012 in mense
jou aanbod, jou voorwaarde…? jou keuse…
net jy, altyd net jy…?
tyd, gee tyd…tyd
waarvoor word daar gewag…
nog tyd…
hierdie mind game…?
my siek keuse…
jy sal my onthou,
my voorwaarde, my bevel
hierdie is nie jou keuse
afgedwing, ingedring, meegebring
my keuse…
kortgeknip, wreed vasgebind
jou keuse
om te verwek, op jou tyd en plek
jou keuse…
die einde van hierdie gesprek…
my keuse…

Recent Comments