Ek onthou…
November 18, 2012 in Uncategorized
Ek onthou…
hoe jy ruik
hoe jy voel
hoe jy proe
Ek onthou…
jou lag
jou humeur
jou stil wees
Ek onthou…
jou vrese
jou bekommernisse
jou drome
Ek onthou…
jou lief he
jou hartseer
jou beskerming
Ek onthou jou weggaan…onthou jy?
Ek onthou dat jy nie myne is nie.
explorer said on November 19, 2012
Die onthou is die ergste…..
exentric said on November 19, 2012
en nooit maklik om te vergeet…
explorer said on November 20, 2012
Vergeet gebeur nooit nie… en partykeer, net partykeer, word onthou weer nou….