sonder leisels

November 21, 2012 in Uncategorized

Is dit hoe dit moet voel? Is die rou snukke wat deur my lyf gaan, wat my onbedaarlik laat inmekaar stort… is dit hoe dit moet voel?

Is die intense polse wat deur my pynende hart gaan, hoe dit moet voel? Se my…is dit hoe dit moet voel?

Is dit hoe dit voel om iemand so ongelooflik lief te he?  So onvoorwaardelik, so met elke asem, so met elke hartklop?

Ek weet nie.  Ek weet nie hoe om lief te he nie.

Niemand het my nog ooit gewys nie.  Niemand het my nog ooit geleer nie.  Ek het geen verwysingsraamwerk nie. Geen handboek.  Geen voetnotas.  Geen bronne.

So vergeef my as ek net ‘n oomblik neem om oorweldig te voel. Vergeef my as my emosies onbeheersd my beheer…

net hier

November 21, 2012 in Uncategorized

Hier staan ek nou…

Daar waar ek myself beloof het dat ek nie sou…

 

Onder die vergroot glas van die werklikheid…

Ingespuit deur die naalde van die realiteit…

 

Gestroop van al die lae op lae misleidenheid…

Net die naakte waarheid…

 

Hier staan ek nou.

Met om my nek net die tou…

 

Geheel en al alleen…

Dalk ‘n bedekte seen…

                                                                                             

My dood…

Iemand anders se brood…

 

Hier staan ek nou!

Baie om te herkou…

 

Ruk oop my bors…

Vat weg die seer…

 

Ek het gesmeek….

Keer op keer op keer…

 

Hier staan ek nou!!

Dis wat jy wou…

 

Om jou te bevredig…

My te ontsedig.

 

In die donker.

Tussen die mure…

 

Hier staan ek nou…

Mag jy dit veraltyd onthou..

 

Ingebrand in jou hart, siel en verstand…

Verkondig dit land en sant…

 

Die onomkeerbare, onuitspreekbare, onherstelbare…

Gevolge van al my en jou dade…

 

Hier het ek gestaan.

deur JOAN HAMBIDGE

November 21, 2012 in Uncategorized

“…Tog skuif die werklikheid

soms tussen ons. Jy ‘n dagreis ver.  Ons boodskappe sketter

verby mekaar in die kuberruim.  Jou antwoordmasjien

stuit my.  In die nag mag ‘n sms

gevaar flits of kilte bedui.

Of lont laat ruik oor liefde wat brand.

En soms, ja soms wonder ek

hoe versoen ‘n mens droom

met harde werklikheid?”

donkerte

November 21, 2012 in Uncategorized

in die donker holtes, waar skaduwees leef

gryp ek in die niet na ‘n verskietende ster

weg in die heelal verdwyn dit weer

die slaaploosheid vuur my aan, hou my styf vas

in hierdie wurggreep vind ek ekstase…

druk my vas…maak merke in my vel met jou vingers

ek wil ‘n “blue print” van jou wees…

onverstaanbaar…ek weet vir my ook…

teen die muur staan ek afge-ets…hunker ek na nog…

fluister ek sag in jou oor…net hard genoeg vir jou om te hoor…

“…you will not escape me…, don’t try to escape me…”

 

 

net jy…

November 21, 2012 in Uncategorized

die realiteit sny groewe in my hart
en my trane dolwe slote in my bestaan…
jou afwesigheid brand soos ‘n kool vuur elke keer as ek aan jou dink…
dit bly by my…
die babbel wat jou weggaan agter gelaat het…
elke keer jy…
    …steeds net jy…

weegskaal

November 21, 2012 in Uncategorized

hoekom voel jy die nodigheid om jou te vergelyk?

hoekom voel jy die nodigheid om te kompeteer?

…jy het jou eie plek in my lewe…

die vilange…

November 21, 2012 in Uncategorized

‘k vilang vi jou so baje…

            van hie tot by di hemel…

            soos di sterrekies na di maan

            so al met di pad langs

            so tot duskant die Hantam gebergtes

 

‘k vilang vi jou so baie…

…my hart pyn glad tot in my derms…

magsbeheptheid

November 19, 2012 in mense

jou aanbod, jou voorwaarde…?   jou keuse…

net jy, altyd net jy…?

tyd, gee tyd…tyd

waarvoor word daar gewag…

nog tyd…

hierdie mind game…?

my siek keuse…

jy sal my onthou,

my voorwaarde, my bevel

hierdie is nie jou keuse

afgedwing, ingedring, meegebring

my keuse…

kortgeknip, wreed vasgebind

jou keuse

om te verwek, op jou tyd en plek

jou keuse…

die einde van hierdie gesprek…

my keuse…

I knew you were trouble

November 19, 2012 in Uncategorized

Once upon a time a few mistakes ago

I was in your sights, you got me alone

You found me, you found me, you found me

I guess you didn’t care, and I guess

I liked that

And when I fell hard you took a step back

Without me, without me, without me

And he’s long gone when he’s next to me

And I realize the blame is on me

‘Cause I knew you were trouble when you

walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

‘Til you put me down, oh

I knew you were trouble when you walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

Now I’m lying on the cold hard ground

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

No apologies, he’ll never see you cry

Pretend he doesn’t know that he’s the

reason why

You’re drowning, you’re drowning, you’re

drowning

Now I heard you moved on from whispers

on the street

A new notch in your belt is all I’ll

ever be

And now I see, now I see, now I see

He was long gone when he met me

And I realize the joke is on me, hey!

‘Cause I knew you were trouble when

you walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

‘Til you put me down, oh

I knew you were trouble when you walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

Now I’m lying on the cold hard ground

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

And the saddest fear comes creeping in

That you never loved me or her, or anyone,

or anything, yeah

I knew you were trouble when you walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

‘Til you put me down, oh

I knew you were trouble when you walked in

So shame on me now

Flew me to places I’d never been

Now I’m lying on the cold hard ground

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

Oh, oh, trouble, trouble, trouble

I knew you were trouble when you walked in

Trouble, trouble, trouble

I knew you were trouble when you walked in

Trouble, trouble, trouble

(Taylor Swift)

sprokiesagtig?

November 19, 2012 in Uncategorized

geen ridder op ‘n witperd nie

geen groot army nie, geen skepe nie

die gras is maar ‘n valering groen en die lug ‘n gryserig blou

maar hierdie is my sprokie…

en ek gaan my eie kasteel he, my eie prins

en forever after…