So die lewe gaan aan…

February 7, 2013 in Uncategorized

So die lewe gaan aan.

Was jarelaas op die blog. Moet bieg het nie geweet hoe om weer terug te kom nie, want al my ‘passwords’ ens het ek verloor.

So baie dinge het intussen verander. Een van my susters is op 9/11 2011 oorlede in ‘n ongeluk. Sy was oppad van Jhb na Piet Rietief, toe ‘n bees voor hulle in geloop het. Die paneelwa het omgeslaan en sy het uitgeval, sy is opslag dood. Party mense was geskok, ander kwaad vir die boer se bees, ag sommer ‘n klomp goed het gebeur. Maar tog, wat help dit alles.?

Wie, wat, waar, hoe?…dis verby dit het gebeur. Ek het nie begrafnis toe gegaan nie en my familie was onsteld daaroor. Ek wou nie by ‘n oop graf gaan staan en sien hoe almal huil nie. Ek wou haar net onthou hoe sy was. Haar lag hoor ek steeds in my kop. Liewer dit as die geween van die begrafnisgangers.

My oudste sussie vat die baie erg, tot vandag toe. Maar dis te verstane . Hulle twee het oor ALLES gepraat. Ek is eintlik dankbaar  dat sy opslag heengegaan het. Ek dink nie ons sou dit gemaak het as sy moes ly nie…ag julle weet wat ek bedoel.

Gister was dit my dag  om ‘n ‘dip’ te vang, maar die lewe gaan aan. Al wat my troos is dat ons haar defnitief weer gaan sien. Alhoewel daar mense is wat nie so dink nie. Alles om my het nie net vanself ontstaan nie. Daar is ‘n God. Ek sien dit elkedag raak. Hierdie lewe is ‘n geskenk…hierdie lewe is eintlik die droom, want die ewigheid is oppad…en so…. die lewe gaan aan.

Lekker dag almal

Treinry in Suid- Afrika

January 20, 2010 in Uncategorized

Ons gesin het in Januarie2010 vanaf Bloem tot in PE met die trein gery. Dit was nie ons eerste keer dat ons met die trein al gery het in RSA nie. Ons het al van Bloem na Kaapstad en Durban ook gereis. Die meeste mense wat hoor dat ons met 2 klein kindertjies (4j en 1j) met ‘n trein reis, kyk ons snaaks aan en sê dat ons onverskillig is, maar op my ere woord, dit is so veilig en wat ‘n ervaring vir ons oudste. Daar is veiligheidsbeamptes op die trein en alle stasies wat ons aangegaan het, het hulle eie veiligheidsbeamptes. Jy bespreek jou eie kompartement en jy kry jou beddegoed (wat hulle kom opmaak) teen slegs R40 pp

As ons nie kan vlieg nie dan ry ons trein.Dit BAIE meer veilig as motor bestuur. Die kinders is gemaklik en ek en my vrou is op ons gemak. Daar is ‘n restaurant op die trein en wat is nou lekkerder om te sit en eet en die wêreld gaan klik-klak-klik-klak verby jou.

Glo my, trein ry is ‘n ervaring wat jy moet mee maak een keer in jou lewe. Om bang deur die lewe te gaan, plaas jou, in jou eie lewens kompartement…kom daar uit en probeer treinry weer gerus.

Die 20c-munt en R20-noot

November 25, 2008 in Uncategorized

 

Die 20c-munt en R20-noot raak aan die gesels.

20c:Yes Maaitjie, wat het van jou geword? Ek het jou lanklaas gesien!”.
“Nee wat,” antwoord R20, “ek was maar so hier en so daar.

Was bietjie casino toe; het ‘n trippie Mosambiek toe onderneem; was by ‘n paar rugby-wedstryde;

was laasweek by die skou in Windhoek ; more sal ek waarskynlik Mall toe gaan.

Jy weet, daai soort goed. Maar hoe’s dinge met jou? Wat maak jy alles?”
20c: “Aag Boeta, jy weet mos. Altyd dieselfde – dis kerk, kerk, kerk!”

Sjoe!!!

July 24, 2008 in Uncategorized

Sjoe!!! En hoe verloop julle jaar sover? Ek moet sê hierdie lewe kap partykeer sulke skerp draaie ek hang al aan my ‘lewens-sitplekgordel’ vir lewe of dood. Ek het gisteraand gelees hoe Prediker galbraak oor die lewe en hoe alles tot niks gaan uitloop, maar ek moet sê vandat ek dit gelees het , het dit my tot nuwe insig gebring . Hy’s reg! Alles kom tot niks en daarom moet ons elkedag geniet asof dit ons laaste is (Ek weet mense sê dit elkedag as hulle nie weet wat om vir jou te sê wanneer jy, hulle van jou moeilikheid vertel nie), maar regtig, dink daaroor!

Ek het opgestaan en werk toe gery. Gewoonlik ry mense voor my in sonder om aan te dui wat hulle wil doen en dan voel ek sommer hoe my dag gaan uitdraai. MAAR wat help dit tog nou om op die persoon se stert af te jaag en ligte te flikker gepaard met hand gebare….NIKS!! sê ek vir julle NIKS!!.

Dis asof ek bevry is. En dit voel goed.

Nou  het my dinge so by my werk uitgedraai dat 2 mense in my departement nie meer met my wil praat nie, omdat ek vir hulle gesê het hulle moet bietjie meer aandag aan hulle werk spandeer as om van 08:00 to 12:00 te sit en gesêls. Ja jy’t reg gelees 08:00 tot 12:00. Wanneer iemand vir hulle vra om iets te doen dan sê hulle is ‘besig’. Dan hoop my werk meer op want ,iemand moet dit doen. Gaan sê nou vir bestuur dan kom hulle tot die slotsom JY’S die probleem.

Nou het ek weer gedink wat Prediker sê, oor alles tot niks gaan kom.. Die wyseman en die dwaas , sterf almal dieselfde. Die Rykman en die Armes ook.

So of die 2 dames (hulle’s in hulle twintigs) nou nie met my wil praat nie , goed so! Ek gaan nie toelaat dat sulke optrede my lewens uitkyk  gaan versuur nie. Wees steeds beleef en glimlag en geniet die lewe. Jy kan kwaad word , maar moet net nie sondig in die proses nie. Jesusself het kwaad geword, maar as ‘n voorbeeld vir ons.

Streef om soos Jesus te wees en as jy val, staan weer op en probeer weer. Geniet die lewe, geniet die mense om jou, geniet jou gesin, jou familie,jou kerk, jou werk, jou land…Geniet jou dag en die res van die jaar wat nog voorlê!!!

The Killer puzzle

July 1, 2008 in Uncategorized

A blonde calls her boyfriend and says, “Please come over here and help me. I have a killer jigsaw puzzle, and I can’t figure out how to get started.”

Her boyfriend asks, “What is it supposed to be when it’s finished?”

The blonde says, “According to the picture on the box, it’s a rooster.”

Her boyfriend decides to go over and help with the puzzle. She lets him in and shows him where she has the puzzle spread all over the table. He studies the pieces for a moment, then looks at the box, then turns to her and says, “First of all, no matter what we do, we’re not going to be able to assemble these pieces into anything resembling a rooster.”

He takes her hand and says, “Second, I want you to relax. Let’s have a nice cup of tea, and then ..” he said with a deep sigh, Let’s put all these Corn Flakes back in the box.”

HY bly getrou

July 1, 2008 in Uncategorized

 

O Here U is so getrou.. Van die dag van my geboorte kyk U na my.

Alles wat ek het, het ek van U ontvang, en dit is ontelbaar!  Ek sien,
hoor,

Kan dink en redeneer,  gesels en lag.  En as daar ‘n traan is,  is U
daar om
te troos.

U is Groot en Magtig.

Here, U is my lewe, U sorg vir my. U het die aarde gemaak en alles
daarop en

‘n Pragtige deel is vir my afgemeet.  Dankie Vader.  Elke dag is vol
van U

Genade;  en  dit is alles onverdiend.

Bly by my o Heer – nou en altyd.    Amen.
u kind (plaas jou naam hier)

“Ken die Here in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat
wandel -…”

Spr. 3:6.

The idiots’ guide to taxation …

June 3, 2008 in Uncategorized

 

Let’s put tax cuts in terms everyone can understand. Suppose that every day, ten men go out for beer and the bill for all ten comes to R100. If they paid their bill the way we pay our taxes, it would go something like this:

The first four men (the poorest) would pay nothing.

The fifth would pay R1.

The sixth would pay R3.

The seventh would pay R7.

The eighth would pay R12.

The ninth would pay R18.

The tenth man (the richest) would pay R59.

So, that’s what they decided to do.

The ten men drank in the bar every day and seemed quite happy with the arrangement, until one day, the owner threw them a curve. “Since you are all such good customers,” he said, “I’m going to reduce the cost of your daily beer by R20.” Drinks for the ten now cost just R80.

The group still wanted to pay their bill the way we pay our taxes, so the first four men were unaffected. They would still drink for free. But what about the other six men, the paying customers?

How would they divide the R20 windfall so that everyone would get his fair share? They realized that R20 divided by six is R3.33. But if they subtracted that from everybody’s share, then the fifth man and the sixth man would each end up being paid to drink his beer.

So, the bar owner suggested that it would be fair to reduce each man’s bill by roughly the same amount, and he proceeded to work out the amounts each should pay.

And so:

The fifth man, like the first four, now paid nothing (100% savings).

The sixth now paid R2 instead of R3 (33% savings).

The seventh now pay R5 instead of R7 (28% savings).

The eighth now paid R9 instead of R12 (25% savings).

The ninth now paid R14 instead of R18 (22% savings).

The tenth now paid R49 instead of R59 (16% savings).

Each of the six was better off than before and the first four continued to drink for free. But once outside the restaurant, the men began to compare their savings.

“I only got a Rand out of the R20, “declared the sixth man. He pointed to the tenth man, “but he got R10!”

“Yeah, that’s right,” exclaimed the fifth man. “I only saved a Rand, too. It’s unfair that he got ten times more than I!”

“That’s true!!” shouted the seventh man. “Why should he get R10 back when I got only two? The wealthy get all the breaks!”

“Wait a minute,” yelled the first four men in unison. “We didn’t get anything at all. The system exploits the poor!”

The nine men surrounded the tenth and beat him up.

The next night the tenth man didn’t show up for drinks, so the nine sat down and had beers without him. But when it came time to pay the bill, they discovered something important. They didn’t have enough money between all of them for even half of the bill!

And that, boys and girls, journalists and college professors, is how our tax system works. The people who pay the highest taxes get the most benefit from a tax reduction. Tax them too much, attack them for being wealthy, don’t protect them against crime like in South Africa, and they just may not show up anymore. In fact, they might start drinking overseas where the atmosphere is somewhat friendlier.

FOR THOSE WHO UNDERSTAND, NO EXPLANATION IS NEEDED.

FOR THOSE WHO DON’T UNDERSTAND, NO EXPLANATION WOULD EVER BE POSSIBLE.

Die Vissie

May 20, 2008 in Uncategorized

 

Die Vissie

Die klein vissie swem, duidelik gestres, op en af in die middel van die oseaan. Hy swem by die groot vis verby, en die ou kan sommer dadelik sien daar’s fout. Hy roep die klein vissie terug en vra hom waarna hy so ernstig opsoek is. Die vissie sê toe dat hy dringend opsoek is na water, want hy’t iemand hoor sê dat ‘n vis doodgaan sonder water.

Die groot vis, duidelik al ‘n “old campaigner”, antwoord: “Maar Vissie, jy swem nog jou hele lewe lank in die water…!”

Wat ‘n openbaring vir die klein vissie! Hy kon nie gou genoeg terugswem na sy vriende toe om vir hulle die goeie nuus te gaan vertel nie!

As ons maar elke dag kan besef ons swem in die seën van God, swem in
voorspoed, swem in geluk en blydskap en swem in die liefde van ons almagtige
Vader!

Dit is somtyds net nodig dat ons stop en dit raaksien! Somtyds is dit selfs
nodig dat ons so ‘n tydjie afknyp om God te bedank daarvoor.

Wees jy nou die klein vissie en dank God dat hy 
jou VANDAG geseën het! Ons LEWE in GENADE.

Ek DANK U, My Vader Heer vir alles waarmee U my so ryklik geseën het.

Nuwe SA padtekens

May 13, 2008 in Uncategorized

 

Powerful Words

May 13, 2008 in Uncategorized

 *+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
      Opportunity may knock once,


but temptation
bangs

on your door forever.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Quit griping about your church;

if it was perfect,
you couldn’t belong.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
If the church wants a

better pastor,
it only needs to pray
for the one it has.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
God Himself does not propose

to judge a man
until he is dead.
So why should you?
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

Some minds are like concrete,
 thoroughly mixed up and
permanently set.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Peace starts

with a smile.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
I don’t know why

some people change churches;
what difference does it make
which one
you stay home from?
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
A lot of church members

who are singing
‘Standing on the Promises’
are just
sitting on the premises.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
We were called to

be witnesses,
not lawyers or judges.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Be ye fishers of men.

You catch them –
He’ll clean them.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Coincidence is when

God chooses
to remain anonymous.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Don’t put a question mark

where God put a period.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

Don’t wait for 6 strong men
to take you to church.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Forbidden fruits

create many jams.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
God doesn’t call the qualified,

He qualifies the called.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

 God grades on the cross,
not the curve.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

God loves everyone,
but probably prefers
‘fruits of the spirit’
over ‘religious nuts!’
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

God promises a safe landing,
not a calm passage.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
He who angers you,

controls you!
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

If God is your Co-pilot -
 swap seats!
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

Prayer:
Don’t give God instructions

just report for duty!
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

The task ahead of us
is never as great as
the Power behind us.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

The Will of God
never takes you to
where the Grace of God
will not protect you.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
     We don’t change the message,

the message changes us.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

You can tell how big
a person is
by what it takes
to discourage him.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*

The best mathematical equation
I have ever seen:
  1 cross + 3 nails = 4 given.
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*+*