|
NOG INSOMNIA
|
|
4:47PM, Sunday, 31 May, 2009
|
|
|
|
|
|
INSOMNIA
|
|
4:42PM, Friday, 29 May, 2009
|
|
|
|
|
|
VEE DIT AF, VEE DIT AF...
|
|
9:05AM, Wednesday, 27 May, 2009
|
KAK SAL ONS! DIE RESESSIE IS OP HANDE!!!!!!!
|
|
|
|
|
nou wat de...?
|
|
8:40AM, Tuesday, 26 May, 2009
|
|
|
|
|
|
Het ons RERIG die SAUK Nodig?
|
|
10:56AM, Sunday, 24 May, 2009
|
SO WHAT AS HULLE BANKROT IS?
Gepraat van Sit Dit Aan (sien my vorige inskrywing asook die baie snaakse comment). So, die SAUK is bankrot!! Nou wil hulle geld bedel by die regering, nes die banke en karre-vervaardigers oorsee!! En as die regering vir hulle die geld GEE? Hoeveel te meer sal die SAUK DAN in die ANC se sak wees? Dit klink na 'n onheilige oplossing!!! Dit het my vanoggend getref toe ek die geelpers so deurblaai: het ons RERIG die SAUK nodig? Ons is mos nou mooi groot!! Die meeste van ons het DSTV!!! Ons het computers, ons lees koerante, en Gerhard Viviers saai nie meer rugby uit nie, want ons kan dit kyk op M-Net!!! Goed, ek sal Freek Robinson bietjie mis. En Riaan Cruywagen ook. Maar SewendeLaan? Ons is beter af sonder daai snert! Maar wat van die radiostasies? vra my vrou my toe ek my gedagtes met haar deel. O gaats, se ek, ja. Daar is seker mense wat RSG sal mis. Aan die ander kant, het ons regtig al daai besprekings oor goggas in die mielies, en rare oumens-siektes nodig? Om nie van die kak musiek te praat nie!! Het julle geweet by RSG speel hulle jou CD ekstra baie as jy hulle BETAAL? En selfs DIT kon nie die SAUK se boeke balanseer nie! Nee wat. Baie min mense sal dit hoegenaamd eers agterkom as die SAUK oornag sou verdwyn. Ons kan hulle moerse geboue in Aucklandpark en Seepunt omskep in heerlike nuwe hotelle vir al die toeriste in 2010. Ons kan dit noem Fawlty Towers I and II, ter herinnering aan al die onheile wat vroeer daar tussen daardie mure afgespeel het! Koebaai, SAUK. Julle kan wat my betref op die ashoop gaan sit saam met al die ander mislukte SA ondernemings van die afgelope paar jare: die kubusmelk-kwekery, Maryna se Sondagkoerant, Trust Bank, Steve Hofmeyr, ens.
|
|
|
|